Donderdag, 02 Oktober 2014

Seerower, Seerower, vaar oor die woeste see...


























Vandag speel ons seerower-seerower met 'n maklike kopdoek en oogklap. Volgende week wys ons hoe om 'n maklike ballon swaard (bietjie veiliger as 'n stok of kartonswaard!) vir 'n seerower of 'n ridder te maak.

Geniet die maak en geniet die saam speel!

ARRRR!








Geniet jou kleuter se kreatiwiteit!
Volg ons op Facebook of skryf in om ons weeklikse e-pos te ontvang.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking