Dinsdag 14 Oktober 2014

Ballon Swaarde!



























Vandag maak ons Ballon Swaarde vir vreeslose seerowers en dapper ridders. Moet asseblief  nie dink dat dit 'n aktiwiteit slegs vir seuns is nie! Meisies geniet dit net soveel om seerower-seerower te speel en om swaard geveg te hou.

Die ballon swaarde is goedkoop om te maak en veilig om mee te speel. (Daar is geen risiko dat 'n oog uitgesteek kan word nie.)

Geniet die geveg!

 Geniet kreatief wees met jou kleuter
Volg ons soos altyd via Facebook of skryf in op ons e-pos kennisgewings en maak seker jy mis nooit 'n inskrywing nie.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking