Donderdag 25 September 2014

Nog reendag idees


Ons is uiteindelik terug! Voor somer heeltemal inskop kry ons nog soms sulke nat koue dae. Gebruik ons idee vandag om die verveling hok te slaan en sommer terselfdertyd daardie allerbelangrike fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. Mamma moet net die velle papier voorberei deur vorms en buisvorms te teken wat kleuters kan natrek of inkleur.

Jou kleuter behoort sommer die res van die papier ook te verf, wat jou kans gee om 'n bietjie agteroor te sit.

Geniet jou kleuter se kreatiwiteit!
 

 Geniet kreatief wees met jou kleuter.
Volg ons per e-pos of op Facebook en bly op hoogte!
 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking