Donderdag 11 April 2013

Wat gebeur op "Kreatiewe Kleuter"?


Kreatiewe Kleuter beoog om weekliks kreatiewe aktiwiteite vir peuters en kleuters op te laai. Die aktiwiteite sal wissel in moeilikheidsgraad om vir peuters en kleuters van alle ouderdomme te akkomodeer.

Terugvoer op die aktiwiteite is welkom, sowel as vrae en voorstelle!

Hoop julle geniet die blog

1 opmerking:

  1. Ek is mal oor hierdie blog!! Baie dankie, dis baie inspireerend!!

    AntwoordVee uit