Maandag 15 Junie 2015

Vadersdag





























Vandag maak ons 'n sleutelhouer waaraan Pappa al sy sleutels kan ophang.

Dit is baie eenvoudig om te maak en jy behoort alles in die motorhuis/huis te he. Indien jy dun spykers (panel pins) moet gaan koop, sal dit jou minder as R10 uit die sak jaag. (En dis baie handing om in die huis te he!)

My kleuter het dit vreeslik geniet - ons het vreeslik baie gemaak. Hou maar net 'n ogie op die hamer.

Dankie aan al die Pappas vir jul liefde en geduld - gelukkige Vadersdag!

Geniet jou kleuter se kreatiwiteit.


Geniet kreatief wees saam met jou kleuter!
Vind en hou van ons op fb of volg ons via on elektroniese nuusbrief

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking