Vrydag 15 Mei 2015

Toiletrol Manne!


Vandag maak ons prettige toiletrolmanne wat as speelding, stoorplek, geskenk of partytjie verassing kan dien.

Hulle is maklik om te maak, maar kleiner kleuters sal Mamma se hulp nodig het vir sekere elemente, bv. die maak van die gaatjies vir die arms.

Ons hoop jul geniet vandag se aktiwiteit. Laat ons gerus weet!



Geniet kreatief wees saam met jou kleuter!
Vind en hou van ons op fb of volg ons via ons e-pos lys! 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking